"The Gift of Sight"
Hierdie jaar se Bril-gholfdag word gehou ten bate van die VisionBox Foundation en Solidariteit Helpende Hand. Ons wil graag fondse insamel om behoeftige kinders en bejaardes in ons gemeenskap by te staan met oogtoetse en die nodige behandeling wat daarop volg by Bril-oogkundiges.
Borg 'n kind met 'n donasie.
"*" indicates required fields